Hou my asb op hoogte van King’s Kids nuus
KK Week
Ons hoop om weer hierdie jaar King’s Kids Week te hou (onder streng COVID-19 protokols)
Click here for more info:
Download registration form:
KK Fridays
Weens COVID19 is daar tans geen King’s Kids Fridays nie.
As jy gekontak wil word wanneer ons weer begin, laat ons weet
Wie Is Ons?
Stilbaai King’s Kids is ‘n Christelike uitreik na al die kinders van Stilbaai.
Dit word georganiseer deur Still Bay Baptist Church maar ons het kinders en helpers van allerande kerke!
King’s Kids Fridays
Laerskool Bertie BarnardUitsig StraatStilbaai
Weer terug na COVID-19!