King’s Kids Fridays

King’s Kids Fridays is ‘n uurlange Christen program vir laerskool kinders op Vrydae direk na skool.

KKF gebeur by Laerskool Bertie Barnard. (Uitsig Straat, Stilbaai)

Juniors (Graad R-3) : 13:00-14:00.

Seniors (Graad 4 – 7) : 13:30 – 14:30

Wees COVID-19 is daar tans geen King’s Kids Fridays nie.

Maar neem solank deel aan ons King’s Kids Online!

<span>%d</span> bloggers like this: