
Vraag 1: Is daar ‘n God?
Kry hierdie items gereed voor jy na die video kyk: ‘n Liniaal ‘n Pen / Potlood ‘n Sker ‘n A4 bladsy


Vraag 3: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #1
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:1) 2 papiere2) Strikkie3) Pritt4) Skêr5) 2 potlode6) 1 koki7) Droë tee-sakkie8) Bakkie water

Vraag 4: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #2
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:1)1 A4 papiere 2) Potlood 3) Liniaal 4) Skêr 5) Pritt, Krambinder of Kleefband

Vraag 5: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #3
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:* 2x A4 papier (blou en ander kleur) * glas * potlood * skêr * groen koki/potlood * Pritt * 2x 60cm wol * 2x 25cm wol * liniaal * kleefband * 2 klein strootjies

Vraag 6: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #4
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:* 1x wit A4 papier* 2x gekleurde A4 papier* Pritt* Skêr* Liniaal

Vraag 7: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #5
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:* 1x wit A4 papier * Skêr * Liniaal * Kleefband rol (of iets anders om sirkel mee te trek) * Kokis of Inkleurpotlode

Vraag 8: Wat sê die Bybel oor God?
Jy benodig vir kunsflyt: 3x papiere van enige kleur sker liniaal potlood iets rond waarmee jy ‘n sirkel kan trek goeters waarmee jy jou kroon kan versier 2 klein papiertjies. (een moet wit wees)

Vraag 9: Wat sê die Bybel oor MENSE en SONDE?
Geen kunsflyt vandag. Ons speel ‘n speletjie!

Vraag 10: Wat sê die Bybel oor die OPLOSSING vir die probleem van sonde?
Benodig vir die handflyt: a) 1x wit of gekleurde A4 papier b) Skêr c) Liniaal d) Pen, Kokis, Inkleurpotlode

Vraag 11: Wat sê die Bybel oor HOE ons gered word? (HOE ons kinders van God word?)
Geen handflyt vandag! Ons ontmoet vir Professor WeetJyWat!

Vraag 12: Wat sê die Bybel oor die BELOFTES vir God se kinders?
Jy benodig vir kunsflyt: * 2x A4 wit karton * ‘n Passer (Compass) of groot ronde deksel * ‘n Potlood * Gekleurde kokis * ‘n Swart pen * ‘n Liniaal * ‘n Skêr * Sticky tape * ‘n Split pin of Skuifspeld
Can’t find what you’re looking for? Use the search form to search the site.
Get new content delivered directly to your inbox.