King’s Kids Week

A.g.v COVID vlak 4 inperking en verandering in skoolkalender WORD KKW UITGESTEL TOT DV DIE OKT VAKANSIE. Hopelik sal dit dan veiliger wees om dit te kan doen.

History:

KKW 2019

Die tema vir 2019 was “Science Mystery” waar ons geleer het dat tot die wetenskap en die wonderlike wêreld om ons wys dat God waar is, dat God wonderlik is en dat Hy lief is vir ons.

%d bloggers like this: