Kry hierdie items gereed voor jy na die video kyk: ‘n Liniaal ‘n Pen / Potlood ‘n Sker ‘n A4 bladsy
Author Archives: carel-j
Vraag 2: Hoe kan ons uitvind wie God is?
Jy benodig vir die handflyt / craft: 1) 1 gekleurde A42) 2x wit A43) Liniaal4) Potlood5) Skêr6) Kram-binder (“Stapler”)7) Kokis
Vraag 3: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #1
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:1) 2 papiere2) Strikkie3) Pritt4) Skêr5) 2 potlode6) 1 koki7) Droë tee-sakkie8) Bakkie water
Vraag 4: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #2
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:1)1 A4 papiere 2) Potlood 3) Liniaal 4) Skêr 5) Pritt, Krambinder of Kleefband
Vraag 5: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #3
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:* 2x A4 papier (blou en ander kleur) * glas * potlood * skêr * groen koki/potlood * Pritt * 2x 60cm wol * 2x 25cm wol * liniaal * kleefband * 2 klein strootjies
Vraag 6: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #4
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:* 1x wit A4 papier* 2x gekleurde A4 papier* Pritt* Skêr* Liniaal
Vraag 7: Kan ons die Bybel vertrou? Rede #5
JY BENODIG VIR KUNSFLYT:* 1x wit A4 papier * Skêr * Liniaal * Kleefband rol (of iets anders om sirkel mee te trek) * Kokis of Inkleurpotlode
Vraag 8: Wat sê die Bybel oor God?
Jy benodig vir kunsflyt: 3x papiere van enige kleur sker liniaal potlood iets rond waarmee jy ‘n sirkel kan trek goeters waarmee jy jou kroon kan versier 2 klein papiertjies. (een moet wit wees)
Vraag 9: Wat sê die Bybel oor MENSE en SONDE?
Geen kunsflyt vandag. Ons speel ‘n speletjie!
Vraag 10: Wat sê die Bybel oor die OPLOSSING vir die probleem van sonde?
Benodig vir die handflyt: a) 1x wit of gekleurde A4 papier b) Skêr c) Liniaal d) Pen, Kokis, Inkleurpotlode