Vraag 12: Wat sê die Bybel oor die BELOFTES vir God se kinders?

Jy benodig vir kunsflyt:

* 2x A4 wit karton

* ‘n Passer (Compass) of groot ronde deksel

* ‘n Potlood

* Gekleurde kokis

* ‘n Swart pen

* ‘n Liniaal

* ‘n Skêr

* Sticky tape

* ‘n Split pin of Skuifspeld